ExtraTorrent.st - The Largest Bittorent System
Latest Articles
Most searched
Hot torrents
New Movies
Hot torrents
Foreign
ExtraTorrent.st > Categories > Music torrents > MP3 torrents


Browse Music torrents

Jan Blohm - 4 Albums torrent


Download torrent: Magnet link
Info hash: 7140EF4EE0282CFECCFF4EBE67E67962653DAA09
Category: Categories > Music torrents > MP3 torrents
Trackers:
udp://tracker.coppersurfer.tk:6969/announce
udp://9.rarbg.me:2850/announce
udp://9.rarbg.to:2920/announce
udp://tracker.opentrackr.org:1337
udp://tracker.leechers-paradise.org:6969/announce
Health:
 seeds: 0, leechers: 1
Torrent language:  
Total Size: 366.25 MB
Number of files:
51   
Uploader:
bandit65
Torrent added:2013-11-19 05:41:20

Download Jan Blohm - 4 Albums torrent




Torrent Description
Jan Blohm is 'n Afrikaanse rock- en bluessanger. Blohm is op 25 September 1978 op Kroonstad gebore as George Harry (Jorrie) Kymdell en het het op sewe begin met musiek- en klavierlesse. Ná skool het hy by die Suid-Afrikaanse Lugmag aangesluit waar hy opleiding in radiokommunikasie ontvang het en daar het hy homself leer kitaar speel. Ná vyf jaar in die lugmag het hy ‘n loopbaan by 'n inligtingstegnologiemaatskappy begin. Tussen 1998 en 2003 was hy lid van verskeie rockorkeste, by name Demigods, Ledd Eye en Duin 7. In 2002 het hy heeltyds sanger en klankingenieur geword. In 2003 het hy begin om as solo-kunstenaar op te tree en op Afrikaanse musiek te konsentreer. Twee van sy liedjies is op die versamelalbum Volk Jou Ook by Wildebeest Records opgeneem (onder die naam George Harry); verskeie van sy liedjies is op ongeveer 27 and versalmelalbums te vinde. Die res van sy groep bestaan uit Herman Kruger op tromme, Charl Broodryk op ritmekitaar en Martin Labuschagne op baskitaar. Deesdae tree hulle op as die Jan Blohm Orkes.
Albums en toekennings

Blohm se debuutalbum, Melkstraat Confessions, het in 2004 verskyn.

In 2005 is hy te midde van sterk kompetisie met drie GMT-toekennings bekroon (die GMT is ‘n SABC 2-inisiatief en word as die belangrikste seremonie vir die Afrikaanse musiekbedryf beskou):

Album van die Jaar vir sy debuut Melkstraat Confessions
Liedjie van die Jaar vir "Breyten se Brief" vanaf dieselfde album
Beste Nuweling van die Jaar

Blohm is in 2005 deur Frans Marx genader om ‘n hoofrol in ‘n Afrikaanse dramareek vir kykNET en M-Net “Dit wat stom is” te speel. Blohm het ook die titelmusiek, “Dromer”, vir die reeks geskryf en gekomponeer.

In Oktober 2005 het die Blohm die Huisgenoot Tempo-toekenning vir “Beste rockgroep” ontvang.

Blohm se tweede album, ‘n Stille Runaway, is in Januarie 2006 opgeneem en al die liedjies is deur homself geskryf en gekomponeer. “Dromer”, die titelmusiek vir die dramareeks “Dit wat stom is”, is ook op hierdie album te vinde. Ag maande later het Blohm se volgende album, Groen Trui, verskyn. Die titelsnit was deel van die kykNET-reeks Orion se klankbaan.

In Oktober 2007 het Blohm weer twee Huisgenoot Tempo-toekennings ingepalm: "Gunsteling rockkunstenaar" en "Gunsteling rockalbum".

In Mei 2009 het Blohm se 4de album, 7 Jaar, verskyn. Dis as't ware 'n dagboek van die nuwe fase waarin hy hom bevind. Die vrystelling bevat tien snitte en is krities positief ontvang. Tydens die 2010 SAMA-toekennings word die album aangewys as die beste Afrikaanse rockalbum[1].

In Mei 2011 loots Blohm en mede-musici 'n platemaatskappy genaamd Blomhuis Rekords. Die eerste album wat Blomhuis uitgee is Spoorloos van Eckard Potgieter, die gewese platebaas van Wildebeest Rekords, wat Blohm se debuut album (Melkstraat Confessions) uitgegee het.

ALBUMS:

GROENTRUI 2006 (192kbps)
DIE RUNAWAY SESSIES 2010 (256kbps)
LOTUS 2011 (256kbps)
RUBY 2012 (256kbps)


http://www.janblohm.co.za/


All tracks in MP3 format,


SCANNED WITH ESET SMART SECURITY: NO THREATS OR INFECTIONS

PLEASE SEED !!

ENJOY

Download Jan Blohm - 4 Albums torrent


Related Torrents

Added  Size  Health
Download Magnet link   Jan Bang & Eivind Aarset Feat. Nona Hendryx - Legion Remixes (2024 Elettronica) [Flac 24-44] in Lossless , by
Lulloz
3w 139.80 MB 9 1
Download Magnet link   Alan & Jan - Take me, I’m yours (2026) [FLAC 24-48] in Lossless , by
Anonymous
2m 435.28 MB 0 0
Download Magnet link   Jan Gunnar Hoff,Jasper Somsen & Carsten Lindholm - Human Vibe (2026)[Flac 24-96] in Music , by
XXX_XXX
4m 732.13 MB 0 0
Download Magnet link   Jan Akkerman - Talent for Sale (1968-2012)[Flac 16-44] in Music , by
XXX_XXX
5m 249.21 MB 0 0
Download Magnet link   Jan Akkerman - Jan Akkerman (1977-2016)[Flac 16-44] in Music , by
XXX_XXX
5m 345.77 MB 0 0




Home - Browse Torrents
ExtraTorrent.st is in compliance with copyrights
2025 ExtraTorrent.st