Mondig - Casper De Vries - 2007. Afrikaans.
Ek vra om verskoning vir die swak video gehalte van die rip. Die oorspronklike DVD se video gehalte is maar swak, en in 'n poging om dit vir julle ander ouens beskikbaar te stel, probeer mens mos maar om die files so klein as moontlik te hou. Die klank, is egter meer as goed genoeg, en dis mos in elk geval al wat regtig saak maak as jy vir Casper kyk.
Enige kommentaar welkom en onthou om te SEED.