Een van die beste Eg Suid Afrikaanse flieks nog.
Dankie Sean Else!! Dit is great.
Ouens, ondersteun tog die mense om die fliek te gaan koop dis die moeite werd.
Ek het, die is vir die mense bedoel anderkant die waters nie om te copy nie.
Anyway, dis nie so duur om dit te koop in elk geval nie.
Geniet dit!